Sunny Stay
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 29 Jan 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gutche-straat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
-
Vanaf
R1 500R1 125 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sunny Stay bied knus oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Groblersdal. Dit is ideaal vir 'n sakereis of 'n gesin.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Verder het die eenheid 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuinarea en veilige parkeerplek. Die eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante, asook Hoërskool Ben Viljoen.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rikus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Gutche-straat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Sunny Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gutche-straat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo