Beskrywing
Sunbeam is op die eerste verdieping geleë en bied 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n groot stort, aparte bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eerlikheidskroeg en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kinderslaapbank, gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n skuifdeur wat vanaf die sitarea en kombuis na 'n klein privaat balkon met stoele en 'n tafel lei. Die skuifdeure word met veiligheidshekke beskerm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort, aparte bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eerlikheidskroeg en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 kinderslaapbanke in die sitarea, gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Glasskuifdeure lei vanaf die sitarea na die tuin. Albei skuifdeure word met veiligheidshekke beskerm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n groot stort, aparte bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eerlikheidskroeg, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 kindslaapbanke in die sitarea, gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n binnebraai. Skuifdeure lei vanaf die slaapkamer en die sitarea na 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Die skuifdeure word met veiligheidshekke beskerm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunshine is op die eerste verdieping geleë en bied 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n groot stort, aparte bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eerlikheidskroeg en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 2 slaapbanke vir kinders, gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n binnebraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunrise is 'n gesinsuite en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dié slaapkamer het glas-skuifdeure wat na die tuin en braai-area lei. Die badkamer is en suite en het 'n groot stort, aparte bad, toilet en wasbak. Die tweede slaaparea word met 'n lae skeidingsmuur van die oopplan-sitarea en -kombuisie geskei en het 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n kinderslaapbank in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eerlikheidskroeg en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Albei skuifdeure word met veiligheidshekke beskerm.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Joubert Street, Parsons Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang