+6

Sunset 786 Holiday Accommodation 212

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunset 786 Holiday Accommodation 212 - Sea View is 'n gastekamer in 'n veilige hotel op die Strand se strandfront. Die eenheid is ideaal vir 1 of 2 volwassenes wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.

Die gastekamer het slaapplek vir 1 gas of 'n paartjie en het 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met Netflix, gratis WiFi, 'n mikrogolf en 'n yskassie.

Parkeerplek op straat of opsionele onderdakparkeerplek kan gereël word, maar is onderhewig aan beskikbaarheid. Die hotel het 'n restaurant, 'n biertuin, gemeenskaplike swembad en 'n Ocean Basket-restaurant.

Boonop is die hotel oorkant die strand, naby die Strand se gholfklub en Somerset Mall, en net 35 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
TV
Kombuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maghidi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Beach Road, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5636cfb105ed336db62f30a9fde40cddbc9273b2a07a5f0c0dc1241dca6d84eba43476877250e665a22cddf3b28881f6411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 17 Beach Road Ocean Breeze Hotel 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.126153637536 18.834498524666
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang