Sunset at Aston
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Glenny Buchner Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset at Aston is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis langs die Seekoeirivier Natuurreservaat in Astonbaai. Met pragtige uitsigte oor die rivier en 'n rustige atmosfeer, bied dit 'n ideale toevlugsoord vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n TV vir vermaak. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad en stort. Vir ekstra gerief is WiFi regdeur die huis beskikbaar.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuis met 'n ontbythoekie in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op die houtdek ontspan terwyl hulle die natuurlike omgewing geniet, 'n duik in die verfrissende swembad neem, of gebruik maak van die binne- en buitebraaigeriewe. Veilige parkering op die perseel word voorsien, en 'n omsetter in geval van enige kragonderbrekings.
Sunset at Aston is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en die strand, en is die perfekte basis vir 'n onvergeetlike vakansie in Astonbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Glenny Buchner Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Glenny Buchner Drive, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang