LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+84

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 287 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Vriendelike personeel. Was baie lekker gewees, personeel is baie vriendelik. Dankie Sunset Bush Camp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Very good. Fantastic. Was neat and tidy. Will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Fantasties. Baie, baie mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Perfect bush adventure. I really enjoyed the stay. During the day, we could go on a drive since all the animals are very close to the camp, and at night the only sounds you hear are the jackals laughing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marga S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Dis skoon, netjies, vriendelik en perfek. Wat 'n heerlike ervaring! Dit was 'n onvergeetlike avontuur en perfekte wegbreek uit die stad. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak in ons tent!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fantasties! So rustig en naby aan die natuur! Mense is baie vriendelik en akkommoderend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daisy V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die ideale plek as jy rustigheid vir jou siel wil vind. Baie vriendelike personeel. Het die stilte en rustigheid geniet. Omgewing is skoon en netjies. Jacques was uiters vriendelik en het nie gehuiwer om sy unieke kennis met ons te deel tydens die wildrit. (selfs 'n veldblommetjie vir my gepluk, onwetend dat dit my verjaarsdag was) Dankie, dit was 'n mooi gebaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Very nice place indeed. Very beautiful and peaceful place to visit. I really enjoyed my stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margret M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellence redefined. What a place. Tranquility of another level. We had an excellent stay indeed. Andre is simply the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 287

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Hartbeesfontein, Hammanskraal, 400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16a9a6079a1fc95d68a776a0040a83b4c9800bae65d6fb514b3dc7090099398aa6dc30352374b13162ce2f91270dd5eda3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 287 5 1 5 49 Hartbeesfontein Hammanskraal 400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.399688948066 28.434194326401
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang