Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Dreams

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 13, Seaview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Sunset Dreams is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Seaview, Gqeberha wat slaapplek bied aan 16 gaste. Dit is ideaal vir 'n groot familie of groep vriende.

Die huis spog met 6 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die een en suite-badkamer het 'n bad en stort en die ander badkamers het slegs storte.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n ruim sitarea met 'n kroegarea waar gaste as 'n familie saam kan kuier. Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel.

Gaste kan by die plonspoel ontspan en die pragtige uitsig oor die see geniet waar walvisse en dolfyne gereeld baljaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset Dreams sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Jaar gelys 6

Ligging

  • Elizabeth-weg 13, Seaview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 13, Seaview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce8d2a9000b956e7bd3e65b9e9cb109d397e11e5871a90356267eec0307b5db39032139d43dc63d3bd248aad1c3704950a3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 16) 13 Elizabeth Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.011039526256 25.34858288623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem