Sunset Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Guesthouse bied slegs verblyf of B&B aan en is in Summerstrand, Port Elizabeth geleë. Dié gastehuis is ongeveer 5 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, en ander besienswaardighede in die omgewing.

Daar is 6 kamers en elkeen is individueel ingerig. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het óf 'n en suite-badkamer of aparte privaat badkamer. Daar is 'n TV, mikrogolfoond, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ontbyt kan vooraf gereël word teen 'n ekstra koste. Die gastehuis het 'n swembad, 'n braai-area om te huur en veilige parkeerplek. Sunset Guesthouse is binne 5 km vanaf die Humewood-gholfklub, Nelson Mandela Universiteit, Bayworld, die strand en ander geriewe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R520 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za