6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2173 Brandberg Road, Henties Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Sunset Haven is 'n bekoorlike selfsorghuis op die seefront in Hentiesbaai. Dit spog met pragtige sonsondergange en see-uitsigte en is ideaal vir gesinne of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer in die woonstel het ook 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het 'n bad of stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en kaggel. Daar is 'n kuier-area met 'n binnebraai en etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 'n kombuisie en 'n wasmasjien. Buite is daar 'n grasperk, see-uitsig en braaigeriewe. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek.
Die huis het direkte strandtoegang en is naby winkels, restaurante, Henties Bay Golf & Lifestyle Estate en Sea Ace Fishing Adventures.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2173 Brandberg Road, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink Sunset Haven het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2173 Brandberg Road, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang