+26
Selfsorg in Strand

Sunset Haven

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Hendrik H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike plek. Fantasties! Pragtige plek met fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Loved the view. Perfect for a short stay! Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaunie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en mooi see uitsig. Pragtige see uitsig, met die twee restaurante op perseel was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Haven
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons is so bly julle het die rustige atmosfeer en mooi see-uitsig geniet. Hoop om julle weer te sien!

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Sal weer kom kuier. Het lekker gebly. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zaitoon M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

A whole vibe. Will definitely be back again. Wonderful! Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, mooi uitsig, skoon, veilig. Uitstekende geriewe. Ons het baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Haven
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly julle het die geriewe geniet en lekker gebly. Dit was ’n plesier om julle te huisves.

Vernon I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Verblyf is fantasties, kon nie vir beter vra nie. Die uitsig oor die see is oorgenoeg. Jy het alles tot jou beskikking. Gaan definitief weer binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Haven
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons is so bly julle het die verblyf en die see-uitsig geniet, en dat alles tot julle beskikking was. Dit beteken baie vir ons. Sien julle gou weer!

Tracey H
1 nag
5.0
Feb 2025

I loved my stay and have booked again. Wonderful place in a beautiful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Haven
Dear Tracey Thank you so much for your kind words! We are thrilled to hear that you loved your stay and that you've booked with us again. It's a pleasure to host you! Best regards, Jennifer

Minette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was tops. Baie lekker, aangename tyd daar gehad, sal beslis weer gebruik maak van Sunset Haven. Ons het sommer ons ontbyt by die Cove geniet en dit was aangenaam. Alles is gerieflik naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jennifer
Sunset Haven
Liewe Minette Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ek is bly om te hoor jy het 'n lekker en aangename tyd gehad. Dit was 'n plesier om julle te huisves, en ons is bly julle het die ontbyt by The Cove geniet. Ons sien uit daarna om julle weer by Sunset Haven te verwelkom! Vriendelike groete, Jennifer

Poer C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Baie tevrede! Klein, skoon, netjies, mooi uitsig, maklik. Lekker restaurant op grondvloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jennifer
Sunset Haven
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het die netjiese eenheid, die mooi uitsig en die gerief van die restaurant op die grondvloer geniet. Sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

16 Strandweg, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e64aff494f524ee04524728d376b1ad8923158ed9f41506d5e4347dec29caeeb012eb816199c86393df93433c2b908e51d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 16 Strandweg Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126004233618 18.834757430831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang