+35
Gastehuis in Kampsbaai

13 On Medburn Penthouse

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

13 On Medburn Penthouse bied luukse akkommodasie met asemrowende uitsigte in die lewendige Kampsbaai.

Die pragtige huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan buitelug-maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n swembad en braai-area. Veilige parkering word gedurende die gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Camps Bay-strand 1.5 km weg, en Kloof Corner is 3.6 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Braai

Ligging

  • 13 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 14 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 14 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 14 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

13 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41206fcd3f1d28a6819c285ece80c60836df1b5083e2fb57c8fa027091f1b17025a6cf02485c9c169bac89444627040679f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 450 per nag (plek vir 6) 13 Medburn Road Camps Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9524562 18.3864469

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang