Sunset Views Escape
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 85 Bagley Terrace, Valeriedene, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Sunset Views Escape is 'n vakansiehuis in Valeriedene, 'n gesogte woonbuurt in die welgestelde voorstad Northcliff, Johannesburg. Die area is bekend vir sy rustige, parkagtige omgewing en pragtige uitsigte oor die stad.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat slaapplek bied vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor verskeie sitareas met gemaklike rusbanke, 'n lessenaar, kaggel, TV en kroeg. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste kan buite eet op die groot balkon, ontspan in die tuin, om die swembad ontspan of 'n verfrissende swem in die privaat swembad neem. Veilige parkering is ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 85 Bagley Terrace, Valeriedene, Johannesburg, 2195, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
85 Bagley Terrace, Valeriedene, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang