Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Valeriedene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Valeriedene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Valeriedene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valeriedene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Valeriedene Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Valeriedene

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Fever Tree Suite is op die eienaar se perseel in 'n stil buurt in Johannesburg. Dis naby die sakekern en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word gebied in 'n oopplan-suite met slaapplek vir 2. Daa...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Northcliff, Randburg

Valeur on Willow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars woon. Dié eiendom is in die welvarende woonbuurt, Northcliff, in Johannesburg geleë. Val...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Randburg

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Die Kings Lodge het 4 B&B-kamers wat in totaal slaapplek bied aan 11 gaste. Elke en suite-kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Alle kam...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland, Randburg

By 49 on Norman kry gaste absolute waarde vir hul geld. Dit is in 'n welige, subtropiese tuin in die voorstad Northcliff en Fairland-grens geleë, en is gerieflik minder as 5 minute se ry vanaf die N1 Bloemfontein- ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland, Quellerina

52 on Davidson is op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die woonstel het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Dit besk...

20% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Kiwara Guesthouse bied stylvolle verblyf in Randburg in Johannesburg. Die gastehuis is naby hoofweë en winkelsentrums geleë. Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 individueel versierde kamers, elkeen ingerig met lu...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Morrells Manor House is die volmaakte voorbeeld van Kaaps-Hollandse bekoring. Die lugtige, ruim kamers het houtvloere en skep 'n rustige atmosfeer. Die antieke meubels is met die hand uitgesoek en smelt moeiteloos m...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berario, Randburg

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste hu...

25% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 163
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northcliff, Randburg

House Higgo is 'n boetiek-gastehuis wat in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë is. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe. Verblyf word aangebied in 5 indivi...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Blackheath

Ons nooi jou na een van die eerste huise wat in 1937 gebou is teen Northcliffkoppie - in die hartjie van Egoli - Die Stad van Goud. Met aankoms sal jy jouself verwonder aan die rustigheid en skoonheid wat die argite...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Northcliff, Blackheath

Villa Klara bied B&B-verblyf en is in die Northcliff-omgewing van Johannesburg geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Villa Klara bestaan uit ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Northcliff, Randburg

The NorthCliff View bied verblyf in die residensiële buurt, Northcliff in Randburg met 'n asemrowende uitsig oor Johannesburg se middestad. Dit is gerieflik naby die stad en die N1. Verblyf is beskikbaar in 3 een...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

The Fairlands Hideout is in Randburg geleë en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde eenhede. Eenhede 1 tot 3 en 5 het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Eenheid 4 is egter 'n 2-slaapkamerwoonste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

Orangerie Guest House is in Northcliff, Johannesburg, geleë. Hierdie gastehuis is gebou van klip wat in dieselfde area ontgin is. Orangerie is ideaal vir sakereisigers. Daar is 8 moderne gaste-eenhede wat op 'n se...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fairland, Randburg

Inosys is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Fairland, Randburg. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers met 'n bad of 'n stort deel. Twee van die slaapkamers het koningingro...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

12 op Hillel is hoog op die oostelike helling van Northcliff Hill geleë en bied uitstekende akkommodasie aan oordeelkundige gaste in 'n rustige omgewing met skouspelagtige uitsigte, luukse kamers en tradisionele di...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quellerina, Randburg

Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Lof...

Vanaf
R1 875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Rooseveltpark

Over The Moon Guesthouse bied B&B-verblyf in Northcliff. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge en besienswaardighede. Verblyf by Over The Moon word aangebied in 4 sl...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergbron, Florida Glen

Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 2 eenhede wat albei slaapplek vir 2 het. Gaste kan Suite 1 of Suite 2 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Northcliff, Rooseveltpark

Oliver's Place bied selfsorgverblyf in Northcliff, Johannesburg en is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en toegangspaaie. Dié woonstel beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Valeriedene akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za