8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Bergfliet Street, Blanco, George, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Vista is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in George en het asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge. Dit is binne stapafstand van Fancourt. Die verblyf het 'n privaat swembad en is ideaal vir gesinsvakansies, groepswegbreke of spesiale geleenthede.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 op die boonste verdieping en 1 op die onderste verdieping is. Daar is 3,5 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat op 'n dek met pragtige uitsigte oopmaak. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 en suite-badkamers, een met 'n bad en 'n stort, en die ander met slegs 'n stort. Die ander 2 badkamers het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Dit lei na die sitarea met lugversorging. Daar is nog 'n sitarea met sitplek en 'n kombuisie op die boonste verdieping. Die huis het ook 'n binnebraai en 'n kroegarea.
Die huis lei na 'n stoep met sitareas, braaigeriewe en 'n swembad. Verder is daar 'n Lapa en 'n vuurput. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Bergfliet Street, Blanco, George, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Vista het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Bergfliet Street, Blanco, George, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang