SunStay Garden
Selfsorg
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele in die kombuis. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelastraat 10, Rooiberg, 0500, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom