Supreme Game Lodge
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R205, Erfdeel 49, Rietvaly 288, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Supreme Game Lodge is 'n selfsorghuis op 'n plaas aan die buitewyke van Groot Marico.
Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en elke badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n vrieskas toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel.
Die huis lei na 'n lieflike stoep met 'n ingeboude braai-area, 'n gasbraai, sitplek en 2 piekniektafels. 'n Boma is ook beskikbaar.
Gaste kan doendinge soos stap, voëlkyk, bergfietsry, historiese besienswaardighede, asook wildritte in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- R205, Erfdeel 49, Rietvaly 288, Groot Marico, 2850, Noordwes
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R205, Erfdeel 49, Rietvaly 288, Groot Marico, 2850, Noordwes