Surfbay Sands 35
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 980 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Surfbay Sands 35 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Shelly Beach, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite, op die beskutte balkon, het gaste toegang tot ekstra sitplek met 'n uitsig oor die tuin.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n tennisbaan, gemeenskaplike braai-area, 2 swembaddens en 'n kinderspeelarea insluit.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 412
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 980 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
980 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang