Suricate Kalahari Tented Lodge
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Districtspad D1268, Intu Afrika Privaat Wildreservaat, Hoachanas, 0000, Hardap
- Vanaf R5 030 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suricate Kalahari Tented Lodge staan op 'n majestueuse rooi sandduin wat bo die Auob-vleiland se panne uittroon. Dié lodge het 'n snoesige Afrika-sitkamer wat uitkyk oor die eindelose panne wat met gras bedek is, en 'n swembad-dek waarop drankies en maaltye genuttig word.
Ons bied verblyf in instaptente in die Kalahari-grasveld. Elke tent het 'n privaat dek en 'n buitelugbadkamer met warm en koue water, 'n stort, en 'n spoeltoilet. Die hooflodge het 'n restaurant, masseerkamer, en 'n swembad. Gaste kan hul etes in die gemeenskaplike eetkamer met sy kaggel en sitsakke.
Sit saans in verwondering onder die helder sterrehemel met 'n drankie in die hand by die vuurput, verken die Kalahari in 'n oop 4x4, gaan op 'n begeleide wandeling saam met Boesmanspoorsnyers en opgeleide gidse, of ontspan net rustig langs die swembad of in die gastesitkamer.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Districtspad D1268, Intu Afrika Privaat Wildreservaat, Hoachanas, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Districtspad D1268, Intu Afrika Privaat Wildreservaat, Hoachanas, 0000, Hardap