Swale View Cottages
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swale View, Vermaaklikheid 499 Portion 79, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ontspan saam met die gesin by hierdie rustige plek. Swale View selfsorgkothuise is binne 'n klipafstand van mekaar, op 'n groot eiendom in die dorpie Vermaaklikheid. Vermaaklikheid is 'n goeie plek om te ontspan en bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos sterrekyk, voëlkyk, visvang, swem, kajakvaart, bootvaart (n.b. geen ski of jetski's toegelaat nie), bergfietsry en stap. Daar is twee rustieke, goed toegeruste kothuise beskikbaar, wat altesaam 7 persone kan akkommodeer.
Verblyf word aangebied in twee lieflike selfsorgkothuise, Under Milkwood en Swallow's Dance. Under Milkwood het 2 slaapkamers en 'n badkamer en kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel, 'n oop kaggel en 'n gemaklike rusbank. Hierdie area lei na 'n groot oordekte dek met buitesitplek en pragtige uitsigte oor die tuin en kalksteenvalleie. Daar is 'n buitebraai-area in die tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sheena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Swale View, Vermaaklikheid 499 Portion 79, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
- Gaste dink Swale View Cottages het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swale View, Vermaaklikheid 499 Portion 79, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang