Swallowfield Rondavels

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swallowfield Rondavels bied gerieflike sakpas-selfsorgverblyf in die hartjie van die Champagne-vallei in die Sentrale Drakensberg-area. Dié Central Berg bied 'n verskeidenheid doendinge en eko-toeristebesienswaardighede. Die sneeubedekte bergtoppe in die winter, watervalle, rotskuns, en fuana en flora maak van elke vakansie 'n ervaring vol asemrowende skoonheid.

Swallowfield Rondavels beskik oor 2 vrystaande rondawels wat elkeen 1 slaapkamer het wat lieflike utisgte op die berge bied. Die rondawels het elkeen 'n dubbelbed, eetkamertafel, 2 stoele en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Elke rondawel het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en elektriese braaipan. Die rondawels se braai-areas is apart. Die een rondawel, Feathers, het 'n TV met 'n DVD/USB-speler. Spades het ’n plpatskerm-TV met ’n USB DVD-speler. Ons voorsien flieks wat gaste kan geniet.

Daar is ook ’n drieslaapkamerkothuis op die perseel met ’n sit-/eetarea, kombuis, badkamer, waskamer, aparte toilet en stoep. Dit bied slaapplek aan 6 gaste.

Toeriste kan 'n opvoedkundige byeboerdery-toer onderneem, die splinternuwe Drakensberg Canopy Tours geniet, Falcon Ridge se daaglikse reptiel-demonstrasies bywoon of plaaslike kuns aanskou. Ander gewilde buitelug-doendinge sluit voetslaan, perdry, vierwielmotorfietsry, warmlugballonvlugte en vlotvaart in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swallowfield Rondavels gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false