LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swallows Nest Country Cottages | LekkeSlaap
+29

Swallows Nest Country Cottages

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Swallows Nest Country Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Willem A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf; modern en skoon. Goeie fasiliteite.

Baie vriendelike en behulpsame personeel; baie lekker gebly. Sal weer terugkom.

Danie C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Baie gerieflik, netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Vriendelike bestuur. Eenheid was ruim, netjies en skoon.

Marleen M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M
Gesin met klein kinders

Een van die pragtigste plekkies waar ons nog oornag het.

Die ontvangs was vriendelik en daar is deeglik seker gemaak dat alles in die eenheid reg is. Die eenheid is skoon en netjies en baie mooi ingerig. Die tuine van die oord maak jou lus om daar te vertoef. Ons was sommer spyt dat ons moes vertrek. Ons het ook 'n heerlike ontbyt met vriendelike personeel geniet.

Jodie H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jodie H
Gesin met klein kinders

Great cottage in a great location.

We were 4 adults and a 5 year old. Stayed in the Hyacinth Cottage for 2 nights. Cottage was lovely, clean and perfect for what we wanted. The photos were a true representation of what it is. Close to all amenities. Breakfast was great - good variety offered. Great service.

Sulyn V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sulyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So gemaklik en vriendelik.

Ons het so lekker gebly. Almal was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal definitief weer daar gaan bly.

Johan O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend geleë met vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.

Ons was beïndruk met die ruim, goed toegeruste verblyf. 'n Aangename verrassing was die gratis ontbyt, 'n spesiale winteraanbieding.

Chevonne S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne S
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik met goeie diens.

Sal hoogs aanbeveel. Ons gaan weer.

Andreas S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf.

Ons het onlangs twee nagte hier deurgebring. Baie vriendelike ontvangs, dit laat mens sommer dadelik tuisvoel. Die kothuise is modern, uiters skoon en netjies met alle geriewe wat benodig word vir selfsorgverblyf. ‘n Heerlike buffetontbyt is ingesluit by die prys. Beste roereiers wat ons in n lang tyd geproe het. Ons beveel die plek ten sterkste aan en sal self weer daar bly. Baie dankie vir julle goeie diens.

Annelene M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene M
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf uitstekende ontbyt.

Ek kan nie wag om sommer weer binnekort daar te gaan kuier nie.

Swallows Nest Country Cottages's terugvoer

Goeie middag Annelene,

Hoop dit gaan goed met julle.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.Ons is baie bly julle het die verblyf geniet,wanneer julle weer kom sal julle groot veranderings sien.

Sien uit na julle volgende kuier.

Geseende Kersfees en alles wat mooi is vir die Nuwejaar.

Groete,
Maria en Geraldine

Swallows Nest Country Cottages
Alrika D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alrika D
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly!

Sien asb. die sterre.

Linda A - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is baie netjies.

Alle toerusting is van hoë gehalte. Die eienaar en personeel is baie vriendelik en behulpsaam, maar vir die prys wat 'n mens betaal behoort dit nie nodig te wees om vir enigiets te vra nie. Ek moes vra vir 'n braairooster en 'n braaibak. Jy het nie jou eie braaiarea nie en moet deel met ander eenhede.

Ilze K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese plek. Naby eetplekke en besienswaardighede. Goeie gasheer!

Heerlik gebly, rustigheid geniet, goeie ontbyt en gasvryheid. Cottage baie, baie skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel. Niks om oor te kla nie!

Elmarie V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Tydjie was net te kort.

Blyplek was mooi skoon. Kombuis redelik goed toegerus. Omgewing baie mooi.

Mandy L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy L
Saam met vriende

We had a very pleasant stay in our cottage.

Very clean and sufficient heating. Lovely cottage. Good location to access all nearby activities and beautiful scenery from the cottage. Struggled a little bit with parking because of the season. Minor: Mostly sufficient facilities, but was expecting an oven in the self-catering along with the stove and braai provided.

Jaques M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige area, baie rustig en ontspannend!

Pragtige huisies en vriendelike mense. Die onderhoud kan effe opgeskerp word, maar oor die algemeen was dit 'n baie lekker ervaring.

Martine D - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martine D
Gesin met tieners

Perfect location, nice cottage

Perfect location, walking distance to the restaurants etc. However, the bathrooms could use some attention.

Christopher H - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place for peace,

A great place for peace, quiet, they serve a great breakfasts and have pleasant gardens in which to chill.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gamassi-straat 26, Storms River Village, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1YzE3ODg0LTBhNzUtNDdkZC05YTkwLTA1MzE4Mjg4ODRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 26 Gamassi Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.971334178764 23.886229991913
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!