6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Reier Street, Middelvlei, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Swallows Rest is 'n selfsorgkothuis wat naby die strand in Fisherhaven, Hermanus geleë is. Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kleiner leefarea het ook 'n dubbelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en die leefarea het 'n sitkamerstel.
Die skuifdeure lei na 'n groot houtdek met buitemeubels, sonstoele en braaigeriewe en is 'n wonderlike kuierarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n speelgrond vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 Reier Street, Middelvlei, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Swallows Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Reier Street, Middelvlei, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang