Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9B, The Bend Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Swan-lake is 'n houthuis op 'n dam op 'n privaat plaas sowat 16 km vanaf sentrale Bloemfontein. Die eenhede is in 'n rustige area ver van die besige stadslewe.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers met plek vir 4 gaste.
Swan-lake Cabin is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n aparte toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus.

Die lodge-kamer het plek vir 2 gast en daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die kamer het 'n kaggel en 'n sitarea. Hierdie eenheid is deel van die hoofgebou en 30 m vanaf die cabin.

Daar is 'n braai-area en gaste kan meer as 50 voëlspesies in die somermaande besigtig. Dit is in 'n pragtige, groot tuin met 'n privaat ingang en 'n veilige motorhawe vir gaste se voertuig.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omtrek sluit hengel, gholfbane en swem in. Die perseel is ook 9 km van Bram Fischer Internasionale Lughawe en die Busamed Noodhospitaal af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Folkard W
Saam met lewensmaat
5.0
Retreat close to the city. Beautifully serene place - just make sure you stay on the good side of the swans! Cabin contains everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Martin C
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut waarde vir geld gewees. Wat 'n groot verrassing was die naweek gewees. Ons het in die lodge kamer gebly en dit het al ons verwagtinge oortref...
Sien meer
Aug 2024
Anandi B
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige stopplek op 'n lang reis. Ons het vreeslik lekker oorgebly by Swan Lake. Ons het 'n stopplekkie gekort tussen die Kaap en Pretoria en Swan Lak...
Sien meer
Jul 2025
Adele V
Saam met lewensmaat
4.8
Amazing, clean, warm. I was there in July. Delicious breakfast. Serenity, 5-star. Dit was amazing! Ons kon nie vir beter gevra het nie! Dit is 'n juwe...
Sien meer
Jul 2024
Cornel F
4.6
Lekker geslaap, dankie julle en Swan-lake Heel lekker, veral as jy van natuur hou. Baie voëllewe, saam met die swane natuurlik. Die swane is mooi mak ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9B, The Bend Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Swan-lake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9B, The Bend Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98d60421da23f02967b077ddeb421ea2fae6f80c59970a2a4faba5dd61b9164eaafcef9c9cfc7693b10d190eb4cad7cf4019?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 9B, The Bend Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076989817524 26.342895299115
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang