LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sweet Dreams | LekkeSlaap
+28

Sweet Dreams

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heroldstraat 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 25 minute vanaf verskeie strande.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: 'n privaat selfsorg-ateljee en 'n selfsorg-tuinwoonstel. Persoonlike kontak met die gasheer of ander is nie nodig nie.

Daar is geriewe soos een veilige parkeerplek agter motorhuisdeure op die perseel en onbeperkte optiesevesel-internet.

Daar is doendinge soos voëlkyk, wynproe, bergfietsry en swem in die omgewing. Die gewilde Kirstenbosch is net 10 minute se ry weg. Belvedere Square-winkelsentrum is 5 minute weg en daar is 'n supermark, koffiekroeg, restaurant en 'n pizza-plek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Sweet Dreams
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Heroldstraat 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sweet Dreams het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Heroldstraat 5, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAShX3R7HfoVQ58FoqeekRVldsgJlesBBitz5EOiC4j6uIyY6IeF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 5 Herold Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.974794383704 18.491551617587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!