Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Margot B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Excellent customer service, clean, comfortable and good pricing. Beautiful surroundings, with comfortable, clean accommodation. Our hosts were friendly and helpful. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

G. S
1 nag
5.0
Okt 2025

Beautiful part of the world. Host was wonderful and accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marischa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lieflik, one with nature and peaceful. The host was very helpful and went out of her way to make sure we were comfortable and that we were sorted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coetzee G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Sylvas is 'n juweel in die woud. Natures Valley is 'n juweel, en Sylvas is geleë sentraal in die dorpie, baie veilig, omring deur woud. Werklik 'n belewenis, stil en ontspanne. Sal volgende keer langer wil bly om net meer te geniet. (Note: dit is dubbel verdieping met slegs houtvloer en as daar mense bo bly, en hulle beweeg vroeg, kan dit mens wakker maak).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Coetzee Baie dankie vir die goeie terugvoer en hoop om julle gou weer te sien! Groete Die Fouries

Mercia V
1 nag
5.0
Mei 2025

Gerieflike, netjiese verblyf met alles wat nodig is vir kort verblyf. Lekker gebly. Gerieflik naby Lagoon. Personeel en eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Mercia Was 'n plesier om julle te huisves en baie bly julle het dit geniet. Groete, De Villiers

Andre F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Ongelooflik lekker. Die bome het die atmosfeer perfek gemaak, dit was 'n belewenis om daar te kon bly. Sal Sylvas vir enige iemand aanbeveel om te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Andre Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was 'n plesier om julle daar te hê en hoop om gou weer te sien! Groete Die Fouries

Bernhard L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

After Otter it was a bliss. Lekker, no complaints but that's Nature's Valley!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Fouries
Sylvas
Hi Bernhard, Thank you for the nice feedback. It was a pleasure hosting you. Regards

Gerda G
1 nag
4.8
Mei 2025

Lafenis na die Otterstaptog. Ons 6 vriendinne het na die Otterstaptog oorgebly by Sylvas. Heerlike warm storte was 'n lafenis. Veilige parkering (agter hekkie) is 'n bonus. Die "in-check" was maklik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frannie V
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

Rustig en gemaklik. Baie rustig, lieflike tuin! Ons het vroeër uit Otter uitgestap en hulle was bereid om ons vroeër te ontvang. Gemaklike, groot kuierarea met gebruik van tuinwoonstel was baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2025

Lekker geslaap. Baie stil vir afskakel. Lekker geslaap. Kort net 'n goeie skoonmaak.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

The Fouries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

244 Forest Drive, Nature's Valley, 9301, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90141a2f0ddffa4489ce2e10e3e19d8325be1fc33927b3f44af4dbae95693a8adf35f571a5a6707e570c53c8ac8a3745d43f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 244 Forest Drive Nature's Valley 9301 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.978784 23.558193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang