Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Syringa Sands Forest Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Syringa Sands Forest Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizelle D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, relaxed & peaceful gem in the Waterberg!

Van begin tot einde was the host van Syringa Sands in verbinding met ons. Ons kon rondry en alles besigtig asof dit ons eie plaas was! Ons het gaan stap, ons is na die Waterpoele toe, gaan rondry met voertuig. Die Bosveld en Waterberge was sprokies mooi. Blyplek is skoon, netjies en veilig. Alles wat jy nodig het is daar. Was 'n heerlike kuier en ons gaan beslis weer terug! Keep it up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you for staying with us and we look forward to welcoming you back!

Syringa Sands Forest Cottage
Lynette K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you need a secluded, quiet place, this is it!

Syringa Sands is the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you Lynette, glad you enjoyed staying with us!

Syringa Sands Forest Cottage
Cindy C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy C
Gesin met klein kinders

Wonderful, relaxing and peaceful.

We had a lovely stay. We relaxed in the quietness and peacefulness. Our two grandsons saw so many new birds and loved it there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek, diep in die bos.

Wonderlike ervaring so diep en afgesonder. Die pad is wel lank en moeilik en moet liefs in daglig aangepak word! Ten minste 3ure se reis. High clearance voertuig is nodig. Pak als wat benodig word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S

Ontspannede wegbreek in bosveld.

Heerlike stil, natuurskoon omgewing in die bosveld. Gerieflike verblyf en vriendelike en behulpsaamheid van die gasheer en gasvrou. Sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster, gehalte, rustigheid, kalmte en mooi natuur.

Sal Syringa Sands Forest Cottage aanbeveel aan mense wat stilte soek. Ons sal ook Syringa weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jelle D
Gesin met klein kinders

Our best stay in South Africa.

This was our best cottage during our 4 week trip through South Africa. The combination of the simple but complete accommodation with the exclusive location makes it one of the best places to spend your holiday. The accommodation has everything you need and is comfortable, spacious and clean. And the location is one we've seldom experienced. Really in the wilderness. And don't forget the hospitality of the owners, which was also outstanding, and the drive over the farm was amazing. One note: you really need a 4x4, we've got a BMW x3 which was okay for now, but during harder conditions probably wouldn't get us there because of the insufficient clearance. We would definitely go back, but unfortunately we're back in the Netherlands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard V
Saam met vriende

Wat ‘n rustige ontvlugting!

Ons blyplek was pragtig, skoon en goed ingerig met al die nodige toebehore om maklik te selfsorg. Die stilte, natuurskoon en geriewe was eersteklas! Dit was die perfekte wegbreekplek waar jy letterlik die bos met al jou sintuie ervaar. Die wildsplaas is in ‘n ongelooflike mooi omgewing met waterstrome, damme en berge. Die bos en bome rondom die blyplek het dit laat voel asof ons in die middel van ‘n woud weggesteek is. Elke dag het verskillende bokke rondom die blyplek kom wei. Sean en Alex (gashere) is ongelooflike mense en was baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons baie lekker te maak. Die wildrit het ons baie geniet en dit was wonderlik om die geskiedenis van die wildsplaas en omgewing te hoor asook om die plantegroei, kameelperde en verskillende bokke te besigtig. Dankie vir alles! Daar is geen selfoonopvangs nie, maar ons het heeltyd WiFi in die blyplek gehad, selfs gedurende Eskom se “loadshedding” - een groot pluspunt! As gevolg van die reënseisoen is die paaie nie toeganklik vir 'n gewone sedanmotor nie. Ons kan dit beslis aanbeveel en sal dit weer in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Dear Bernhard and family, thank you kind words. We are glad you enjoyed yourselves and are looking forward to welcoming you back, greetings Sean and Alex.

Syringa Sands Forest Cottage
Pieter V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voëlliefhebbers/voëlkykers paradys.

Die kothuis is baie privaat geleë en dit voel of jy alleen op die plaas is. Baie netjies met alles wat 'n mens benodig, lieflike stort en baie gemaklike bed. Selfs 'n onderdakparkering vir jou ryding. Die voëllewe in ongelooflik: Afrikaanse Koekoe, Oranjebors Laksman, Geelblesstinker, Goudstertspeg, Swartkopwielewaal en Groenrugkwekwevoël kon jy die hele dag hoor roep. (Net om 'n paar te noem). Langs die vuur saans kon jy die geroep hoor van die Afrikaanse Naguil en Skopsuil. 'n Bonus was dat ons ons hondjie kon saamneem. Dankie daarvoor. Ons kan met 'n goeie gemoed Syringa Sands Forest Cottage aanbeveel as jy van die natuur en stilte hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden Gem in the Waterberg area.

We can highly recommend a stay at Syringa Sands Forest Cottage. Alex and Sean provided us with all the necessary information in advance. The cottage is furnished with everything you need to relax or keep yourself busy if you want to. Tucked away, cosy, clean and comfortable, an ideal getaway from the concrete jungle. We will come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J
Saam met vriende

Salig in die bos!

Die cottage is in 'n pragtige deel van die Waterberg-distrik geleë. Effens moeilik om by uit te kom ─ nie toeganklik vir sommer net enige kar nie. Ons kar was effens hoër en die aanwysings van die gashere was duidelik en volledig en het gehelp. Daar is genoegsame plek om te ontspan op die stoep, om die boma of binne die cottage op die bank. Die cottage bevat alles wat mens benodig en leef lekker. Die natuurskoon, bokke wat om die cottage kom wei en staproetes het bygedra tot die vrede en rustigheid wat ons by hierdie beeldskone plek ervaar het. Baie dankie aan Sean en Alex vir die gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay, very quiet and isolated, exactly what we wanted. Perfectly clean.

Hosts Alex and Sean are very friendly and accommodating. Our stay was perfect, absolutely nothing we would have changed. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas E
Gesin met tieners

Best bush stay.

Comfortable, clean cottages in untouched nature setting. We spotted animals near the hut and also on the miles of walking or cycling trails around the cottage. Very hospitable hosts, Sean and Alex!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you Thomas and family, glad you enjoyed your break with us.

Syringa Sands Forest Cottage
Angelique H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, refreshing, great.

Ons het Syringa Sands baie geniet. Die cottage is mooi netjies en baie stil. Ons sal vir seker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

I am glad you enjoyed the peace and quiet.

Syringa Sands Forest Cottage
Sandra S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Gesin met klein kinders

Was heerlik, die mooiste omgewing.

Syringa sal ons beslis weer besoek. Eenheid is baie netjies en het sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Dear Sandra,

We are glad you and your family enjoyed yourselves, please come again.

Syringa Sands Forest Cottage
Renate C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Gesin met klein kinders

Rustige bosveldervaring.

Die huisie is pragtig ingerig. Dit voorsien alles wat benodig word selfs 'n skottelgoedwasser, ys, brandhout, kwaliteit beddegoed, wasmasjien, kaggel, buitebraai. Daar is lekker wandelpaaie om te verken. Die stoep is heerlik om op te kuier. Dit is 'n weggesteekte skat. Ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you for your compliment. Glad to see you enjoyed yourselves and looking forward to welcoming you back for sure.

Syringa Sands Forest Cottage
Elaine H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in die bos, baie goed toegeruste huisie, met als wat nodig is! Baie goeie waarde vir geld!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M
Gesin met klein kinders

Fantastic family weekend away.

Syringa Sands is a real gem! Perfect for a family getaway and spending quality time together. The cottage is very well equipped, and the peace of being far from any other people is amazing! Good mountain biking and walking, with trails suitable for all levels. Our highlight was braaing marshmallows while watching shooting stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you staying with us. Good to read that you and your family enjoyed the weekend, nice to see bicycle tracks on every farm road.

Syringa Sands Forest Cottage
Anna S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Everything we hoped for and more!

My parents visited us from Poland and we searched long and hard for a place that would not be too far away from Pretoria, but would do justice to South Africa’s beauty. We also didn’t want to leave our dogs home alone. Syringa Sands was an absolute gem in all aspects! Not only did we get to spend a couple of days in complete tranquility, but we also enjoyed the unsurpassed hospitality of Alex and Sean (and their two poochies), who showed us around the farm and enjoyed some sundowners with us. Syringa Sands is absolutely the best combination of all the most precious things that this country has to offer - beautiful nature, stunning animals and the kindest of people. We will be coming back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you for your great feedback, we enjoyed showing you around. Looking forward to welcoming you back.

Syringa Sands Forest Cottage
Hester P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect bushveld experience.

The bushveld was green and beautiful after the rains. We were kindly picked up for a game drive which was unforgettable. Most beautiful farm views of the Waterberg Mountains. The house was easy and comfortable. Loved the dishwasher. The fire pit and comfortable camping chairs made the evenings of fire- and stargazing unforgettable. It was just perfect and relaxing. Exactly what I wanted: bushveld, fire, stars... totally relaxing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you for your great feedback, mountains, bushveld, comfort and relaxing describe the Syringa Sands experience so well.

Syringa Sands Forest Cottage
Schalk V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Gesin met klein kinders

Rus en vrede in luxury!

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Excellent, we are glad you enjoyed it.

Syringa Sands Forest Cottage
Caroline C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a delightful, secluded, well equipped little cottage.

Syringa Sands was all we hoped for and more. It has been very thoughtfully designed and equipped with everything needed to make staying there an absolute pleasure. It is very private and peaceful with just the passing animals and abundant bird life for company.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie rustige boswegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezel R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Syringa Sands, a perfect bush setting that makes for good memories, the type of getaway destination that will draw you back time and time again!

Ahhh yes.. Syringa Sands...Well, what can we say? The stuff that makes for good memories... When I close my eyes, the tranquil setting at Syringa Sands seems to summon me for a revisit. So good not to hear any cars, loud voices, barking dogs or the pounding bass of some idiot's sound system. Yes folks! Just the lonely howl of some jackal in the distance, accompanied by the liquid call of the Fierynecked Nightjar right through the night. What more can one ask for? During the day some Plumcoloured Starling, Orangebreasted Bush Shrike, Whitethroated Robin, Bleating Warbler, Greyheaded Bush Shrike, Kurrichane Thrush, Redbilled Woodhoopoe and Pearlspotted Owl, amongst others, delighted the senses, not to mention the priceless antics of a couple of tree squirrels frolicking about in front of the stoep. Even the vervet monkeys are well-behaved and did not once attempt to enter the house, which was left wide open in the safety of the solitude this splendid bush setting provides. The house itself, with its large fridge and freezer, large shower, king-size beds and under-roof parking was a joy in itself. Plenty of wood was supplied by the host for the large fire-pit where we sat every night and enjoyed the mesmerizing glow of the burning wood and dance of the flames whilst sipping at a cool glass of red wine. What a pleasant week it was at Syringa Sands, tucked deep into the African bush where nature has its final say. Ahhh yes. Syringa Sands!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Dear Lezel, thank you so much for a most beautifully written review. We have not yet spotted the pearl spotted owl ourselves, we will keep looking, great that you confirmed its presence.

Syringa Sands Forest Cottage
Rika S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Gesin met klein kinders

Die perfekte bos-wegbreek!

Ons het n heerlike langnaweek by Syringa Sands geniet. Dit is die perfekte plek om te rus en te herlaai en weg te kom van die stadsdinge. Die kothuis is pragtig geleë en goed toegerus. Die kinders het nie vir een oomblik TV of WiFi gemis nie - boeke, fietsry, die wildrit en swem in die plaasdam en bordspeletjies het hulle goed besig gehou. Die voëllewe rondom die huisie is ongelooflik, en die braai onder die sterre saans (met nagapies vir geselskap) was 'n hoogtepunt. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Baie dankie, very happy that you, your family and the nagapies enjoyed the weekend in the bush.

Syringa Sands Forest Cottage
Adam G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to stay.

A small peace of heaven. Game drives, roan darting and bass fishing. Lovely surroundings. Will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you, good, we are glad you had nice time.

Syringa Sands Forest Cottage
Benjo L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om af te skakel van die stad se gejaag.

Perfekte plek om af te skakel van die stad se gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elgar B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elgar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ver genoeg van die stad sonder om gerief prys te gee.

Die 4 km lange tweespoorpad was absoluut die moeite werd. Ver van alle geraas, naby die natuur in 'n pragtige kamer en hemelse omgewing. Waarvoor kan mens meer vra? Die gasheer en -vrou was ongelooflik gasvry sonder om opdringerig te wees en het uit hul pad gegaan om ons verblyf onvergeetlik te maak. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you very your kind words, we are glad you enjoyed staying with us.

Syringa Sands Forest Cottage
Ilse G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf op 'n pragtige plaas.

Ons verblyf op Syringa Sands was baie aangenaam. Waarskuwing: Die pad op die plaas vanaf die hek na die huis is nie geskik vir "lae" voertuie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Syringa Sands Forest Cottage se terugvoer

Thank you for your kind words, we are happy that you had a nice time and enjoyed Syringa Sands. We offer a peaceful and tranquil stay in nature, the farm is indeed off the beaten track (45km on dirt roads) and the farm tracks are rough. Most guests visit in high clearance vehicles. Alternatively, visitors can park their car at our hangar at the gate and we gladly take them to the cottage or guesthouse in our game viewing vehicle or closed Landrover.

Syringa Sands Forest Cottage
Marinda D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ideaal as jy graag heerlik wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort Plaas, Bakkerspaspad, Rankinspas, 0512, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa87255f51721520b3cf275eb3ba27c7c70ee797cdf2bea0c09efacdf60d13e919e8d56afc21fa7465ccb49a6c65a608c999b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 Rhenosterpoort Farm Bakkers Pass Road 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.491683752742 27.824816099538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem