LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate | LekkeSlaap
+22

Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Unit T16, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate is selfsorghuis op die Selborne Gholflandgoed. Die landgoed het oor 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbane en swembaddens, asook 'n privaat strandklub met 'n aparte swembad en kroeg. Die landgoed bied toegang tot Pennington Strand.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die huis het 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n wasgoedlyn. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Buite het die huis 'n onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai en Jacuzzi. Die Jacuzzi is slegs in die somermaande beskikbaar vir gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Ou Hoofweg, Unit T16, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Turnberry House T16 – Selborne Golf Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Unit T16, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdda3b36abf47fbb2acc64783bbda2fca6d00989e0a68d44457814dd81743f3b40ff2d4a21e6a82be7bbd7e0d56548f50d6d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Old Main Road Unit T16, Selborne Golf Estate 2000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -30.375802 30.67848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!