Prins Albert Akkommodasie by Ta Mala's Self-Catering Cottages | LekkeSlaap
+43

Ta Mala's Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ta Mala's Cottages is in die skilderagtige Prins Albert, in die hartjie van die Karoo. Die hoofhuis is in 1860 gebou en met houtvloere, bamboes-plafonne en dik mure, alles deel van die ryk geskiedenis van die Groot Karoo. Die eienaars het baie sorg gedra om hierdie monument met sy vele interessante funksies te herstel.

Verblyf word aangebied in 5 eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk, behalwe vir Meerkat wat slegs 2 volwassenes kan huisves. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat onthaalarea met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Die kothuise is 'n straat agter die hoofweg van Prins Albert, wat dit baie sentraal maak, maar nie te midde van die geraas nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Ta Mala's Self-Catering Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ta Mala's Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5347a44a39a10708560e51a8f1d27e166603525b9094664f176121d12a2a79bbf9f4c550fd6d06145cda740045e21a92862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 85 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.224259669502 22.028580307961
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za