Lodge in Karoo

Taaiboschfontein

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kenneth A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful and relaxing. People are very friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Meer as net 'n oornag plek, sien ons weer! Ongelooflike oornag plek vir ons roete af Kaap toe. Sal selfs meer as 1 aand volgende keer wil oorslaap. Pragtige sterre kyk in die aand met 'n rustige atmosfeer. Die gasvrou se diens was ook topgehalte en dit op Kersdag. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charissa
Taaiboschfontein
Liewe Gillian Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te verwelkom by ons op Taaiboschfontein! Ek sal seker maak om vir Lezanne hierdie boodskap oor te dra. Vriendelike groete Charissa

Roland D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantasmagoriese kuier by hartsmense in die hart van die Karoo! Wonderlike plek in die hart van die Karoo met warm hartsmense! Ons het so lekker oornag gekuier! Als wat jy nodig het, het hulle aan gedink: van verskeidenheid vleise om te braai, drinkgoed en tuisgemaakte beet en kerrie kool!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delize J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Stil, pragtige ou plaashuis, ontbyt was heerlik. Gasvrou is 'n juweel! Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustige Karoo. Heerlik gebly vir oornag soos ons reis Kaap toe. Selfs met kragprobleme was alles in orde en so lekker rustig. Dankie aan Willem en Lezaan se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meriek F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Karoo paradys. Pragtige ou plaashuis, silwerskoon en soveel karakter. Lieflike plek en mense om by te oornag. Het alles gehad wat ons nodig gehad het, plus die mooiste uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese gasteplaas! Stilte, netheid, alles wat nodig is - en die vriendelikheid. Dit was die lekkerste kuiertjie onder die Karoosterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charissa
Taaiboschfontein
Dankie vir jou resensie, Marlene. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom by Taaiboschfontein! Groete Taaiboschfontein-span

Nadia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Karoo op sy beste! Heerlike plekkie, rus en vrede vir jou siel! Uiters netjies en skoon. Lezanne se diens was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik, sal weer daar stop. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 096
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 096
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 096
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Taaiboschfontein, 30km from Three Sisters, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55f9050146e1a9dd81fc81a876f834106719d6b2b57053000c285597b4bce1cbfa4c90aababa624829d64b6c94cb581abcbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 096 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Taaiboschfontein 30km from Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.922218840584 22.895282506943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang