+15
Selfsorg in Table View

Table View Cape Dream Apartment

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Des 2025 tot 14 Des 2025.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 north road, Table view, Cape town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Table View Cape Dream Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Table View, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n enkelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.

Ontspan op die balkon met buitesitplek – ideaal om skemerkelkies te geniet.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ligging

  • 40 north road, Table view, Cape town, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Weeksdagaanbod – 10% AF!

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 3)
Bespreek

40 north road, Table view, Cape town, 7439, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e3265292e8a200f18d02dd51222d9d9743e21a0a42a817b8bd7457d5a5fd40ad368522c91ab2fe9c30ac415f45691a1abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 3) 40 north road Table view 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.8303457 18.5131074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang