LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Umdloti

Sea-Renity 10 @ Tahiti



7 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 10 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Sea-Renity 10 @ Tahiti bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in die veilige Tahiti-kompleks in Umdloti aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie kusdorp is bekend vir sy ontspanne atmosfeer en is binne maklike bereik van die strand, sowel as 'n verskeidenheid winkels en restaurante geleë.

Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is gemeubileer met koningingrootte beddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Een badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en die sitkamer en hoofslaapkamer is elk toegerus met 'n slim-TV.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas, gasstoof met oond, mikrogolfoond, lugbraaier en 'n wasmasjien. Die leefarea lei na 'n patio met see-uitsigte en privaat braaigeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n grasdak-boma binne die kompleks. Een veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is ongeveer 10 km vanaf Umhlanga geleë en binne maklike bereik van King Shaka Internasionale Lughawe, wat dit 'n gerieflike basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die area spog met 3 pragtige strande en aktiwiteite sluit in visvang, snorkelen, duik, vlieërplankry, stap, fietsry en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacobus Adriaan B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Wonderlike wegbreek in 'n pragtige area. Netjiese moderne eenheid naby alles en goed geleë vir maklike strandtoegang. Ons het dit geniet en sal dit vir ander voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Lovely unit, very close to the beach. Well-appointed unit - everything we needed. The washing machine was very useful. Close to the beach and other amenities. Lovely swimming pool. We had 3 cars, but we were able to make a plan to park all the vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sorita
Sea-Renity 10 @ Tahiti
Dear Catherine Thank you for choosing to stay with us and for giving us such a great review. It is much appreciated and was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon!

Riana V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Amazing for everyone young and old. It is definitely a home from home. Close by everything, very safe and the kids enjoyed every moment spent with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sorita
Sea-Renity 10 @ Tahiti
Dear Riana, It is so nice to know that your family enjoyed our place and the location so much. It was great hosting you and we would love to welcome you soon again.

Cindy P
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beautiful, clean, well-maintained apartment with excellent service. We thoroughly enjoyed our stay. We were hosted by the most darling lady, Maura, who was so warm, friendly and welcoming and ever so accommodating. The apartment was super neat and clean and so well situated with all the modern amenities. We highly recommend Sea-Renity 10 @ Tahiti to all wanting a fabulous beach-side holiday. Will definitely go back. Thank you, Maura.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sorita
Sea-Renity 10 @ Tahiti
Dear Cindy Thank you for choosing us for your stay and for giving us a great review. It is much appreciated, and we really loved hosting you and your family. Hope to see you soon again!

Luna E
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Baie aangenaam! Dit was baie gerieflik, ruim en skoon. Relatief naby aan die hoofstrand. Kan dit hoogs aanbeveel en sal graag weer daar bly. 'n Pluspuntjie sou 'n skottelgoedwasser wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui H
Kort verblyf
4.4
Jun 2019

Aangename verblyf. Great ligging en uitsig. Gerieflike verblyf met al die basiese benodighede. In- en uitklok was moeiteloos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alet R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Die eenheid bied jou gerief, dis gesellig, voel soos huis. Dis in gerieflike eenheid, skoon en netjies. Loopafstand van die strand. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die eenheid. Lekker rusplek vir die hele gesin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Nov 2018

Groot woonstel wat goed geleë is naby die strand en restaurante. Sal weer in Tahiti kom bly. Goeie waarde en netjiese kompleks met voldoende sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sorita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar


Ligging

Gaste dink Sea-Renity 10 @ Tahiti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Tarief sluit handdoeke en linne in.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R650 per bespreking

Gaste word versoek om die eiendom vooraf in kennis te stel van hul verwagte aankomstyd. Inklok na 21:00 kan nie geakkommodeer word nie. Vroeë of laat inklok, sowel as laat uitklok, kan vooraf gereël word en kan 'n addisionele fooi meebring. Gaste word versoek om die name en identifikasiebesonderhede van alle gaste wat die eenheid sal beset, sowel as die registrasienommer, maak en model van die voertuig wat parkeerplek benodig, te verskaf. Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie. Stil ure word tussen 22:00 en 08:00 nagekom. Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste word versoek om die inventaris met aankoms te inspekteer en enige vermiste of beskadigde items binne 24 uur aan te meld. Indien geen items aangemeld word nie, sal die inventaris as korrek beskou word. 'n Afskrif van die inventaris is in die eenheid beskikbaar.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word voor aankoms vereis. Die deposito sal binne 14 dae na uitklok per bankoorplasing terugbetaal word, mits geen skade tydens inspeksie gevind word nie.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Unit 10 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA737609a91d34090edab460ccbf35412e524f92779b156faeaf17b3617084143b0ec5da20739ed643cf9c036daedbbb0fe7c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 Unit 10 Tahiti North Beach Road 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.670093312556 31.117367427796
Soek in 'n groter streek