Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tahiti 15

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Tahiti 15
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fritz W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz W
Gesin met klein kinders

Regtig goed geleë en goed ingerig.

Ons het tyd by Tahiti baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Wonderful.

We enjoyed our stay at Tahiti 15, nice sea views. Peace and quiet. The children enjoyed the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin K
Gesin met tieners

Very pleasant, ideal position, very comfortable.

Corrie from the Umdloti letting is an absolute star and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tahiti 15 se terugvoer

Ek is bly julle het julle verbly geniet en dat ek tot hulp kon wees.

Tahiti 15
Louise W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was perfek.

Tahiti 15 is fantasties naby alles geleë. Die eenheid self het 'n pragtige uitsig. Alles was baie mooi netjies en al ons behoeftes was voorsien. Baie dankie. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met vriende

Absoluut asemrowend gewees!

Dit was ons eerste Kersfees in Suid Afrika sedert 2005 en my keuse van Tahiti was hemels! Nie net was die ligging van die eenheid onverbeterlik nie, maar Umdloti as bestemmimg was fantasties. Die eenheid was ruim en goed ingerig. Daar was enkele dinge, soos 'n sonsambreel wat stukkend was en een van die wit strandstoele wat se voetstuk ook gebreek was, maar dis te verstane. Wil net baie dankie sê vir julle puik diens. Het al verskeie kere van Lekkeslaap.co.za gebruik gemaak en sal dit aan almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tahiti, Eenheid 15, North Beach-weg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec99891a7e7dcbbf3fc9190ebcb1f1b64de46dcd99c2f78f6a568b2631bd5297c8a42b26157cd1fe00eb4caa9937f6ed458a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Unit 15 Tahiti North Beach Road 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.670013607941 31.117330044508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem