LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Umdloti

Tahiti Dreaming

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 15 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Tahiti Dreaming bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers in die ongerepte kompleks van Tahiti, in die klein oorddorpie Umdloti aan KwaZulu-Natal se Noordkus.

Hierdie gemeubileerde woonstel het lugversorging en bestaan uit 3 dubbelslaapkamers en 2 badkamers, asook 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof met oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die sitkamer lei na 'n balkon met buitesitplek en see-uitsigte van die kant af.

Die kompleks spog met 'n swembad en 'n grasdak-boma, en gaste het toegang tot 2 parkeerplekke en braaigeriewe. Dit is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en die strand.

Umdloti is slegs 10 km van Umhlanga af en 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dit lê tussen Umhlanga en Ballito en is 'n kusbewaringsgebied, omring deur suikerrietvelde en inheemse woude. Die area spog met 3 strande en aktiwiteite sluit in visvang, snorkel, duik, voëlkyk en vlieërplankry.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 213

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Unit 15 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tahiti Dreaming het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Unit 15 Tahiti, North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc566c72b7c5a03c8e470fc2421b0c5ac06a69e28c3cafdb229f78b708dedc9fe8600d86759dc61c514897c3d79763758f2aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Unit 15 Tahiti North Beach Road 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.670013607941 31.117330044508
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang