LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tahiti Guesthouse and Restaurant | LekkeSlaap
+12

Tahiti Guesthouse and Restaurant

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 4 resensies vir Tahiti Guesthouse and Restaurant
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5
Amelia M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie teleurstellend.

Opsigter het nie ons bespreking gehad nie. Ons is weg sonder om klaar te betaal. Hulle het nie agtergekom nie. Daar is nie water nie, maar stort drup. Onpraktiese baksteenbeddens. Swak kos in restaurant.

Tahiti Guesthouse and Restaurant's terugvoer

Geagte Amelia

Ons is jammer om van julle ervaring te hoor.
Ons sal aandag gee aan u resensie.

Vriendelike Groete

Tahiti Guesthouse and Restaurant
Elizma A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma A
Gesin met klein kinders

Goeie diens!

Personeel was baie vriendelik en die restaurant se kos heerlik!

Robbie R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare verblyf.

Ons het met ons hondjie gereis en ons kon haar gemaklik akkommodeer. Daarmee saam was die kamer netjies en goed toegerus met genoegsame koffie en tee. Ons rook beide en daar was plek op die stoep net buite die kamer, met 'n asbak wat ons kon gebruik.

Devilliers U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Devilliers U
Enkelreisiger

As ek geweet het van die stort sou ek nie daar bly.

Die stort was geblok en die stort het ook nie 'n kop aan gehad nie. Dis bietjie disappointing.

Tahiti Guesthouse and Restaurant's terugvoer

Goeie Middag,

Baie jammer vir die ongerief. Tahiti bestuur sal ondersoek instel.

U is enige tyd welkom terug.

Groete,
Tahiti Bestuur

Tahiti Guesthouse and Restaurant
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Micheal van Niekerk-straat 66, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1H8crNzs1lno14SnCWd4tghcZGLCnwZrvp3nt5gIg2kncbqDrq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 66 Micheal van Niekerk Street Mariental 0000 Hardap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.627898868445 17.956122958006
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!