+115
Selfsorg in Bredasdorp

Talana's Stay Bredasdorp

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Hugo Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Welkom by Talana's Stay — jou rustige toevlugsoord in die hartjie van Bredasdorp, Overberg-streek. Ons knus selfsorg-eenhede bied die perfekte toevlugsoord vir reisigers wat rus, ontspanning en die sjarme van kleindorpse lewe soek.

'n Klein besigheid is langs die eiendom bedryf en deel die ingang en parkeerarea. Dit loop stil en onafhanklik, wat verseker dat jou verblyf vreedsaam en ongestoord bly.

Talana's Stay, deeglik ontwerp vir rustigheid, verseker 'n rustige ervaring sonder geraas, sonder onderbrekings, en veilige privaat parkering agter 'n gemotoriseerde hek vir jou gemoedsrus.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Geoff D
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious accommodation in a convenient location. This place is very easy to find. Right next to the main road but quiet. The host gave ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Solomon F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige wooneenheid met 'n goeie ligging. Ons het heerlik gebly, baie dankie. Pragtige ruim huis met alles wat mens nodig het. Alles was baie skoon e...
Sien meer
Sep 2025
Herman P
Besigheidsreis
5.0
Huislike gevoel met baie gerieflike kombuis en slaapgeriewe vir groot groep. Ja, baie gerieflike kombuis en hele huis atmosfeer was alles net uitsteke...
Sien meer
Sep 2025
Urschel M
5.0
Amazing, peaceful, would recommend it. Enjoyed the stay, would definitely stay there again and I am grateful for the extended time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lyn G
Gesin met tieners
3.4
Adequate. Fine for an overnight stay but did not really suit us as we were there for 3 nights with 5 people and cooked and braai-ed. Fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 120

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Hugo Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Talana's Stay Bredasdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Hugo Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA486e2cbdcaa994c4f3dee582eccf621acc26927cae696aca8fb3be82f447eb1c613df94b687372987ca407b7b9939f97244e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 17 Hugo Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.5293166 20.0349863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang