LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Selfsorg in Clarens

Talking Trees Self-Catering House   Prime picks icon.

Prime picks icon.

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

4 badkamers

30% AF!
Blitsaanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 29 November 2026. Bespreekbaar tot 13 Okt 2026
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 474 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Talking Trees Self-Catering House is in die bekoorlike dorpie Clarens geleë. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad af en naby verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Die huis is smaakvol versier en het 4 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 2 van die badkamers het 'n stort en 'n bad, terwyl die ander 2 net storte het. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, Nespresso-masjien (koffiekapsules is nie ingesluit nie), 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die leefarea het gemaklike leer-rusbanke in die sitkamer, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Die binnebraai en sonkamer het 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis met plek vir 2 voertuie en deure wat met 'n afstandbeheerder werk.

Talking Trees Self-Catering House is naby verskeie geskenk- en kunswinkeltjies, galerye en ander geriewe. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, gholf, bergfietsry, visvang, vierwielmotorfietsry en riviervlotvaart in.

Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 474 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Talking Trees Self-Catering House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 600
30 % AF
R5 600 R3 920
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 600
30 % AF
R5 600 R3 920
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 600
30 % AF
R5 600 R3 920
per nag (plek vir 8)
Bespreek

474 Swart Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f5e257a2ffa6cc4670c67d1386c70fee4a511ee61aa632acc8e8a429c2563ed95df7ac9fddb61d6bb4ea4bd36e4a2b87f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R3 920 per nag (plek vir 8) 70 5 1 5 474 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.508356 28.42168

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang