Tamboti Farm Accommodation
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Tamboti, D3007, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tamboti Farm Accommodation bied 'n lieflike rustige plaaservaring wat ideaal op pad na die Etosha Nasionale Park, Otjikoto & Guinas-mere asook die Kunene, Okavango- en Caprivi-streke geleë is.
Dié eiendom beskik oor 4 bungalows met dakwaaiers wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Twee van die bungalows het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 het elk 2 driekwartbeddens. Daar is 'n aparte, klein solderarea in elke bungalow met 'n ekstra dubbelmatras vir 2 kinders. Elke bungalow het ook 'n waaier.
Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in elke en suite-badkamer. Verder het die bungalows 'n solderspasie met 'n matras wat slegs vir 'n kind geskik is. Elke suite het gratis WiFi, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n buitestort.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike buite-eetarea en kombuis wat met 'n rooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Boonop is daar 'n plonspoel waar gaste saans kan kuier.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 8
Ligging
- Plaas Tamboti, D3007, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Gaste dink Tamboti Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Tamboti, D3007, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Alle ouderdomme is welkom