Tamboti Grove
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 973 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Tamboti Grove is in die pragtige Mabalingwe-reservaat geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en gesinne. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Al die kamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike rusbanke en 'n TV. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die privaat kuierarea het 'n boma en 'n braai. Die lodge is stapafstand vanaf die karavaanpark, ander geriewe en die hoofhek. Dis die ideale vakansiebestemming en bied maklike toegang tot die hoofweg en meeste wildkykroetes.
Kamer-opset
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Mabalingwe Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 66
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rooiberg-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom