Tamboti Grove
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 17 Mei 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 973R5 077 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Tamboti Grove is in die pragtige Mabalingwe-reservaat geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en gesinne. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Al die kamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, gemaklike rusbanke en 'n TV. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die privaat kuierarea het 'n boma en 'n braai. Die lodge is stapafstand vanaf die karavaanpark, ander geriewe en die hoofhek. Dis die ideale vakansiebestemming en bied maklike toegang tot die hoofweg en meeste wildkykroetes.
Slaapplek
’n Bespreking by Tamboti Grove sluit in:
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Mabalingwe Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 65
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rooiberg-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooiberg-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom