Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tamboti Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Tamboti Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mareda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareda B
Saam met vriende

Fantastiese kuier, ek sal weer gaan!

Die kommunikasie met die eienaar was puik! Die huis is volledig toegerus, met allerlei ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.

Tamboti Retreat
Shalane S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalane S
Saam met vriende

Rustig en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly! Baie oulike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

We are so pleased that you enjoyed your stay!

Tamboti Retreat
Shunmugam P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shunmugam P
Gesin met tieners

Ideal place for a family to go and relax and recharge.

The place is fantastic and so is the owner. If you are looking for peace and quiet, this is the place. You are short of nothing; everything is supplied from filtered water to all cutlery and crockery. The owner keeps you updated on everything that could impact your stay, like load shedding, etc. The owner attends to and resolves any issues you may have immediately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. We really do appreciate it as we strive to provide a special experience for our guests. We hope to welcome you again in the future.

Tamboti Retreat
Phamela M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phamela M
Saam met vriende

Stress free place.

We enjoyed our stay and do not want to go back home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Thank you for staying with us - we are so glad you enjoyed it!

Tamboti Retreat
Cindy T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy T
Saam met vriende

We had a great time the place is perfect and peaceful.

Please make lights by the pool that are brighter, overall it was an awesome vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Thank you for the lovely feedback, we really appreciate it!
Over and above all the garden wall lights, there are actually 2 more pillar lights by the bench facing the pool which give more light to the area and there is a light in the pool. Should you stay with us again, I will tell you where the switch is :) Night time swimming on hot bush nights are the best!

Tamboti Retreat
Abey T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abey T
Saam met vriende

Lovely and relaxing.

You can be clear on it not being the entire place but just one side.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Thank you for the lovely rating. We appreciate it as we do strive to create a beautiful relaxing retreat for our guests! The photos accurately depict that the rental lodge is a large , spacious double volume very well fitted out 8 sleeper home with three bedrooms, and 3 bathrooms, an open plan kitchen, lounge and diningroom, with a seperate scullery, an enclosed patio with a bush lapa. Whilst there is a second private holiday home for our personal use on the property, anyone renting has sole access to the property which is 10 000m2, the large enclosed garden, the pool, the 3 garages and of course, the rental lodge. There is no photo of the seperate second house, on the website for the exact reason of not creating a misconception.

Tamboti Retreat
Craven A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craven A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Lekker rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit.

Tamboti Retreat
Hilda N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die eenheid is so goed toegerus en pragtig om die wegbreek so ontspanne as moontlik te maak; die omgewing is so pragtig, dit voel of jy ver in die bos is, tog is die rit so maklik en naby aan Brits/Warmbad. Nicoleen se reëlings en kommunikasie was uitstekend en ons het dit baie waardeer. Ons sal verseker weer Tamboti Retreat besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeur die goeie terugvoer.

Tamboti Retreat
Mariette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Gesin met klein kinders

Dit was alles en nog meer!

Ons het n ongelooflike tyd geniet by Tamboti Retreat, dit was skoon en het alles gehad wat ons moontlik kon nodig kry, en soveel meer! Hulle doen moeite met die ekstra aandag wat hulle gee aan die detail. Ons gaan definitief teruggaan! Wat 'n ervaring! Dankie, Nicoleen, vir julle gasvryheid en die trots wat julle vat in julle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Baie dankie. Ons verwelkom julle graag weer.

Tamboti Retreat
Lizel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V
Saam met vriende

Pragtige huis met soveel fasiliteite.

Was baie beïndruk met al die fasiliteite. Daar was 'n en-suite badkmer. Daar was tot 'n bad en aircon in die kamer. Lekker kuierarea, braaifasiliteite en swembad. Luuks en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.

Tamboti Retreat
Nicole S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Amazing.

Good trip for family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl M
Saam met vriende

Amazing.

Out of this world. Pictures do not do this place any justice, it was heaven and on another level. Would definitely love to go back with my family soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simon F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon F
Gesin met tieners

Rustig, ontspanne.

Baie mooi en goed opgepaste huis, alles wat jy nodig het is daar, kan lekker buite braai, dit is baie stil en privaat. Was in Augustus daar, so kon nie swem nie, maar swembad is 'n groot plus in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Be M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Be M
Saam met vriende

Fantasties mooi netjies.

Die huis is baie mooi binne en buite. Baie skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het om nog meer. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Tamboti Retreat
Natasja R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R
Gesin met tieners

Baie gerieflik en ontspanne.

Dit was 'n wonderlike paar dae. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en die geriewe en diens was fantasties. Toe ons sukkel met DStv het Nicoleen dadelik kon help. Heerlik en iets wat ons weer sal doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Tamboti Retreat
Faith M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith M
Saam met vriende

The host Nicoleen is amazing, I don't even know where to start with her service.

We really had everything we needed and more she was there to answer my calls anytime of the day or night when I needed something, she recommended us a couple of activities to do, also this place has things for picnic set-ups and all, the place is very beautiful, accurate to the pictures and it's very clean, their pool is well taken care of, very clean, I will recommend this place, it's very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tamboti Retreat se terugvoer

Thank you for the feedback. We are please that you enjoyed your stay and hope to see you again in future.

Tamboti Retreat
Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
R3 400 R2 267
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Shona Langa Natuurreservaat, H10 Tamboti-weg, Rietgat Plaas KQ 563, erf 97, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f528cfcee187cd32d71e49441b8a492f43ca57e382db17458a6c2292ed90c28ad0f8dcac971c3bc9226c70cc72470768a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 267 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 Shona Langa Nature Reserve, H10 Tamboti Road Farm Rietgat KQ 563, Portion 97 0480 Limpopo 021 201 8901 12:00-16:00 15:00 -24.940460430882 27.922709208133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem