Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tanamera Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Tanamera Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tanamera was definitely my highlight of my return trip to SA for many years.

Baie mooi plek met asemrowende uitzigte. En die klank van die rivier daaronder wat heeltyd druis maak dit 'n plek om te rus en so bietjie asem te skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rus.

Ons doel was om te rus die naweek en ons het meer as genoeg rus gekry. Ons was bederf en op die hande gedrag. Die kamer was luuks en netjies, met 'n pragtige uitsig oor die Sabierivier. Ons ontbyt en aandetes was gestuur na ons kamer en ons kon snoesig by ons kaggel in ons kamer eet en kuier. Ons was ook bederf met 'n heerlike massering wat ook in ons kamer was! Ons het uitgerus teruggekeer na ons huis toe. Ons sien baie uit om weer 'n draai te gaan maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dune S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dune S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Die diens en maaltye was uit 'n ander wêreld, die netheid van die eenheid was absoluut tops, ons sal definitief weer besoek. Perfekte wegbreek vir 'n paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en uitstekende diens.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Etes was uit die boonste rakke. Sal goed wees om WiFi in rondawels te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie romanties.

Swak WiFi in die kamers. Heerlik gebly. Romantiese ete vir twee in die kamer geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Enkelreisiger

Dit was die ideal plek gewees om rus vir jou siel te kry. Etes was uitstekend en sjef gekook soos die bestes.

Sal graag verkies om verhitte swembad te hê. kan dalk net swart pype installeer vir water om te sirkuleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Baie mooi ligging en die kos is uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die was 'n "bucket list". Baie goed geleë, pragtig natuur. Baie spesiaal. Baie romanties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek met puik personeel!

Vanaf ons aankoms is ons op die hande gedra. Die kos was iets wat mens kan verwag in ‘n top restaurant. Die personeel is ongelooflik en gaan uit hul pad om die naweek spesiaal te maak. Die kamers is baie netjies met asemrowende uitsigte. Sal dit beslis aanbeveel vir enige paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, ontspanne.

Die kamers is luuks, niks kom kort nie. Die personeel is vriendelik. Die kos was heerlik! Super bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, goeie diens met privaatheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tanamera Lodge is baie mooi, beste ligging en uitstekende en vriendelike diens.

Sal weer graag wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die gasheer is baie bedagsaam en vriendelik. Die plek is soos 'n klein paradys. Swembad is koue water, maar verblyf is uit die boonste rakke uit. Die watervalstort en klipbad was 'n belewenis en een in sy soort. Sal die plek definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek met asemrowende uitsigte en wandelpad na die rivier toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf vir 'n romantiese wegbreek.

Wonderlike verblyf vir 'n romantiese wegbreek. Uitstekende etes en uitsigte. Voel waarliks luuks. Kar was is sommer ook in gesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zesta M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zesta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike natuurskoon!

Van die oomblik dat ons by Tanemera gestop het tot ons weer met die kronkel paadjie uitry kon ek en my man nie genoeg praat oor die gasvryheid, gerieflike akkommodasie, beeldskone natuur en uitsig, die smaaklike etes en die spesiale bederf vir my man se verjaardag. Ons het soos 'royalty' gevoel! 'n Langnaweek wat ons nooit sal vergeet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, romantiese wegbreek!

Uitstekende kos en diens. Pragtige groot kamers met die grootste bad en stort wat ek nog gesien het! Die uitsig en stilte is onbeskryflik en geen foto kan dit justify nie! Werklik 'n wonderlike wegbreek. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciska S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike ervaring!

Die mees romantiese wegbreek denkbaar! Die personeel is vriendelik en goed opgelei en elke die detail waarmee daar in gaste se behoeftes voorsien word is opvallend. 'n Pluimpie aan die span vir die voortreflike oujaarsaandete en die treats in die yskas! Privaatheid word hier gerespekteer, maar die persoonlike aandag ontbreek nie. Elke paartjie verdien so 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanned, seker een van die mooiste liggings in Suid-Afrika.

Baie goeie diens, in kamer massering, lekker kos en die uitsig kan nie geklop word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tanamera Lodge se terugvoer

To Jean,

Thank you for your review of Tanamera. We are really glad that you enjoyed your stay, and that the massage was to your satisfaction. We look forward to seeing you again. Remember that we have a special running from May to July of each year.

Tanamera Lodge
Meliska K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meliska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Tanamera is 'n baie mooi plek met 'n ongelooflike uitsig. Ons was vriendelik ontvang en is gehelp om ons bagasie na ons chalet te neem. Ons het in die tyd besef dat die twee bestuurders regtig baie hard werk om die beste vir alle gaste te gee, maar hul moet soms in moeilike omstandighede werk. Terwyl ons daar was op Oujaarsdaand was die krag af vanaf 17:00 tot vroeg die volgende oggend. Daar is blykbaar 'n generator maar dit was nie in goeie werkende toestand nie en ons moes die hele nag by kerslig sit. Ons voel dat die eienaars dalk meer kan spandeer om die plek in stand te hou. Om hier by die R4,500 'n nag te betaal, kan hul regtig meer bied. Die uitkyk, die kos en die diens was die moeite werd. Maar vir daardie bedrag voel ek kon hul bietjie beter doen. Met die dat daar nie TV in die kamer is nie (waarvoor ek nie omgee nie) kan hul dalk bietjie meer vermaak op die perseel self aanbied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
GD K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
GD K

Puik.

Diens, kamers en kos is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Woorde kan nie beskryf hoe mooi plek dit was nie van die ontvangs die personeel die kos en die plek. Stukkie hemel op aarde dankie aan die pragtige mense daar mag julle uit julle skoene geseën word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Baie gesellige atmosfeer. Heerlike kos. Baie romanties. Ontbyt in chalet se dek oor natuur 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marais E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflike ervaring.

Goeie diens, smaaklike etes en 'n uitsig soos min. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tanamera Lodge se terugvoer

To Marais,
Thank you very much for your review. We are glad you enjoyed your stay at Tanamera and everything was to your satisfaction.
Kind regards,
Ian. Michelle and the Tanamera Team

Tanamera Lodge
Vanaf
R6 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Sabieweg, halfpad tussen Hazyview en Sabie, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwNWY2NDlkLTY2MTUtNDNhNy05YjFkLTkwMmIxM2MyNDczMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R536 Sabie Road halfway between Hazyview and Sabie 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.044702430022 30.950763780753
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem