+18
Selfsorg in Kruger tot Canyons

Tangata Game Ranch

10 gaste

5 slaapkamers

6 beds

5 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • D202, Harmony Farm 140 Portion 37, Kruger to Canyons, 013, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Tangata Game Ranch is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die bos in die Kuger to Canyons-gebied, ongeveer 48 km van Hoedspruit af. Dit is 'n goeie keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers met lugversorging, almal met hul eie en suite-badkamer. Vier slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste en suite-badkamer het 'n stort bo die bad, terwyl die ander 4 badkamers 'n stort het.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n kroeg met 'n yskassie en stoele, en die huis het 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n swembad en 'n buitepatio met 'n braai geniet. Veilige parkering en 'n omsetter is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite soos wildritte en begeleide boswandelings kan op die eiendom geniet word. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in die naburige dorp Hoedspruit gevind word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • D202, Harmony Farm 140 Portion 37, Kruger to Canyons, 013, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

D202, Harmony Farm 140 Portion 37, Kruger to Canyons, 013, Limpopo

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bf7803081ab21360369a71e7f75343dec8a03ee36a63bb5d1c58d2db3d82d4722cbcb57f7d28e16765089f3de6b5eb3b205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) D202 Harmony Farm 140 Portion 37 013 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.255786629607 30.647750836719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang