LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tania | LekkeSlaap
+25

Tania

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 6 resensies vir Tania
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Niekie B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie B
Besigheidsreis

Netjies en skoon.

Die plek was maklik om te kry. Tania was vriendelik en gasvry. Geen problem ervaar oor die algemeen nie.

Frans D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D
Besigheidsreis

Baie aangenaam. Vriendelike ontvangs.

Plek is skoon en netjies. Word elke dag gediens. Tania het moeite gedoen om te help met navrae.

Eugene V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Besigheidsreis

Tevrede.

Alles wat mens nodig het om tuis te voel.

Tania's terugvoer

Dankie Eugene, hoop ons sien jou gou weer, lekker dag.
Tania

Tania
Wynand F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, gawe mense.

Baie netjiese kamer, ontvangs was vriendelik en die "muffins" wat Tania vir ons gebring het was nogal 'n verrassing. Net 'n voorstel, daar kan miskien 'n deur aangebring word tussen die kamer en toilet.

Sandra G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik vir oorslaap in Aliwal-Noord. Heerlik stil.

Baie netjies. Vriendelike ontvangs.

Hanti E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike oornagplek op pad na die Kaap!

Pragtige plek, netjies en prakties ingerig! Soveel gasvryheid en opregtheid! Die pannekoek na die reënbui was uit die boeke uit, dankie weereens Tania!

Tania's terugvoer

Groot plesier, dit was so lekker om julle by ons te hê. Hoop om julle weer te sien. Tania

Tania
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King George-straat 2, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NmIyZjQxLWIwOGMtNDVhNi1iZTYxLTdiYjA5ZmZlNzljYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 2 King George Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.678677240542 26.719321300139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!