Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarentaalpan

Selfsorg
  • Kapasiteit: 144 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalpan Campsite, 25,5 km buite Thabazimbi langs die R510, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 144)

Beskrywing

Tarentaalpan is in die Bosveld, 25,5 km buite Thabazimbi in Limpopo. Dis ideaal vir gesinsbyeenkomste, trouesgemeentekampe en skoolkampe en bied ’n groot saal, kombuis, vrieskas, boma en grasperk. Tarentaalpan is 254 km vanaf Pretoria.

Verblyf word gebied in 12 kamers met slaapplek vir 12. Elke kamer het 6 stapelbeddens en gaste moet asb. hul eie beddegoed saambring. Daar is ook 6 badkamers en elke badkamer het 4 storte, 4 wasbakke en 4 toilette. Die badkamers word gedeel tussen gaste wat eksklusiewe gebruik van die kamp het.

Daar is voetslaanpaaie op die plaas. Daar is ook ’n hindernisbaan, 3 buitestorte en ’n sement-plaasdam.

Tarentaal is ideaal vir diegene wat op soek is na ’n plaaswegbreek saam met familie of vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Tarentaalpan sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 9
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 10
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 11
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 12
Plek vir 12 mense
6 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 258

Jaar gelys 7

Ligging

  • Tarentaalpan Campsite, 25,5 km buite Thabazimbi langs die R510, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 144)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 144)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 144 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalpan Campsite, 25,5 km buite Thabazimbi langs die R510, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3d95d58b4f6b840d85c9598c0694d1a2495ae083c4db2fc4acbfe31968488ac4b66b4e8ed8cd8e98b884100badb6135382c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 144) Tarentaalpan Campsite 25.5 km outside Thabazimbi off the R510 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.3866224006 27.397391962371
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem