Tarry-Stone Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tarry-Stone Cottage bied verblyf in 4 luukse kothuise in die hartjie van die prentjiemooi dorp, Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n vinnige naweekwegbreek ver vanaf die dolle gejaag van die daaglikse lewe.

Verblyf is beskikbaar in kothuise met slaapplek vir 2 of 7 gaste. Die kothuise is volledige toegerus vir selfsorg met 'n elektriese stoof, gasoond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykyster in. Die eetarea het 'n groot houttafel en 'n houtstofie en die aparte leefarea het 'n oop kaggel en gemaklike sitplek.

Al die kothuise beskik oor 'n TV met volledige HD-DStv en nog mediageriewe, 'n verskeidenheid flieks en TV-reekse om op 'n koue aand lekker voor die kaggel te sit en kyk.

Daar is braaigeriewe binne en buite en 'n groot terras met uitsigte. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tarry-Stone Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za