Tashang Lodge, Cyferfontein, Mabalingwe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tashang Lodge is 'n moderne selfsorg-lodge in Cyferfontein in die Mabalingwe Natuurreservaat. Dié lodge het slaapplek vir 8 gaste en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die lodge beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n koninginggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een van die kamers het ook ‘n solderarea bo die badkamer. Die solderkamer het lugversorging, 4 enkelbeddens en 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die bosveld.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n groot yskas, oond, stoof en ander toebehore. Die waskamer met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is langs die kombuis. Daar is 'n etenstafel, TV en 'n kaggel in die leefarea.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n vuurput en 'n plonspoel waar gaste kan lekker kan kuier. Mabalingwe Natuurreservaat is in die hartjie van die Waterberge geleë. Dié 12000 ha-reservaat spog met verskeie fauna en flora spesies, insluitend die Groot 5.

Die reservaat bied ook verskeie doendinge soos wildritte, warm en koue swembaddens, tennisbane, 'n winkel, 'n restaurant en 'n kroeg.

Slaapplek

'n Bespreking by Tashang Lodge, Cyferfontein, Mabalingwe sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tashang Lodge, Cyferfontein, Mabalingwe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za