Tau Chalet
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elkestraat 116, Prestige Kollege, Hammanskraal, 0407, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tau Chalet bied selfsorgverblyf in Hammanskraal en is op die perseel van Prestige College, 'n bekende skool in Gauteng, geleë. Die eiendom is net 'n entjie se ry vanaf Dinokeng Wildreservaat, wat dit die ideale basis maak vir diegene wat die reservaat wil verken.
Die eenslaapkamer-chalet het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n lieflike uitsig oor die lowerryke omgewing. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskassie, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die chalet het ook 'n klein stoep met draagbare braaigeriewe en 'n buiteruimte waar gaste kan ontspan.
Gaste het toegang tot die eenheid se gemeenskaplike geriewe, soos die swembad, boma en 'n groot lapa waar hulle kan kuier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Elkestraat 116, Prestige Kollege, Hammanskraal, 0407, Gauteng
Sien meer verblyf in Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elkestraat 116, Prestige Kollege, Hammanskraal, 0407, Gauteng