Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Terebinte

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Terebinte
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Teresa E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E
Enkelreisiger

Heerlik om saans tuis te kom na my kamer!

Baie lekker gebly! Ek was baie dankbaar dat die eienaar my by die lughawe kon gaan en ook weer daar kon besorg!

Terebinte se terugvoer

Ag dit was 'n groot plesier, dit is altyd lekker as ons kan help en as ons gaste heerlik by ons bly.

Terebinte
Dumisani N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisani N
Enkelreisiger

Breathtaking.

Exceptional! The host was wonderful. This place is safe and close to all the amenities you might require during your stay. I love the room, it's beautiful with a creative touch to it. Definitely booking here again!

Terebinte se terugvoer

Dumisani, you were a wonderful guest to have. People like you make it a pleasure for us to share our space.

Terebinte
Jenna B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna B
Enkelreisiger

Very pleasant. Hosts are very accomodating. Beautiful space.

Highly recommend. Will be back.

Marguerite D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite D
Saam met vriende

It is clean and comfortable and it has character.

Beautifully curated and tastefully put together for a memorable stay.

Terebinte se terugvoer

Baie dankie, dit was n plesier om jul hier te ontvang

Terebinte
Rene O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, gerieflik, stil omgewing.

Gemaklike, veilige gastehuis. Vriendelike ontvangs.

Michael W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met vriende

Baie lekker - soos huis gevoel!

Die ontvangs was baie vriendelik, die kamers skoon en die organisering van vervoer na die lughawe was puik!

Natalie R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie R

Verbasend ruim kamer met baie vriendelike personeel.

Baie vriendelike personeel, met heerlike ontbyt en slaapkamer was lekker ruim.

Anna B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Die gastehuis het nog altyd aan al my behoeftes voldoen.

Carolyn L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn L
Besigheidsreis

Excellent value for money.

Charming and very comfortable rooms. Welcoming environment with safe off road parking.

Yamkela M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yamkela M
Enkelreisiger

Read the review

There was a double booking, apparently there was guest that did a direct booking with terebinte while I booked with TraveGround. The owner did call and I was accommodated elsewhere I did not really mind as there was no change in the cost. The Terebinte guy was awesome in making sure that I was accommodated and that the double booking did not affect me much, just the change of venue. I will certainly book with them again, as I will frequent Durban.

Terebinte se terugvoer

Hi Yamkela
There is a first time for everything, I guess. I am just glad that I could resolve it. I still came to fetch you at the airport at 22:00 and took you to your destination. The higher cost at the other venue did not affect you as indicated. I was just sorry that you could notexperience our hospitality, but as you said, next time for sure and a upgraded room if it is available will be offered.
Be blessed.
Gerhard

Terebinte
Chris M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, soos om by jou eie huis te wees.

Stunning decor wag jou in. Personeel met groot, hartlike glimlagte en goeie diens. Kamer is ruim en skoon, met geriewe vir oornagverblyf. Sal weer teruggaan.

Ilze D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Gesin met tieners

Vriendelike gasvryheid en 'n baie aangename plek. Sal enige tyd terugkeer en dit aanbeveel.

Baie dankie aan Gerhard en vroulief vir 'n baie aangename en vriendelike verwelkoming, julle plekkie is awesome en ons het ons kort tydjie daar baie geniet. Groete.

Johan S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Besigheidsreis

Ek sou langer wou bly!

Wonderlike ambience en salf vir die siel.

Terebinte se terugvoer

Hi Johan,
Vandag julle besigheids kaartjies ontdek in my gasteboek, ek was mos in die Kaap vir besigheid. Baie dankie, ons het goeie waardering vir goeie "review" dit motiveer ons ook sommer. Een van die dae het ons ons tweede plekkie met 'n swembadtjie ens - kom kuier weer vir ons.

Blessings
Gerhard

Terebinte
Anchel G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, vriendelike en gasvry oase in die somerstad.

Ons het in Terebinte tuisgegaan tydens 'n konferensie en heerlik gekuier. Gerhard het elke oggend vir ons heerlike ontbyt gemaak, goeie raad gegee oor koffiewinkels en restaurante in die omgewing, en ons baie bederf die week.

Nicky S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S

'n Stylvolle gastehuis met opregte gasvryheid.

Sal sterk aanbeveel!

Fritz D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fritz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Sal voorstel dat die naam buite op die straat beter gewys word.

Terebinte se terugvoer

Beste Fritz,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons luister na ons gaste se voorstelle en het intussen die naam duidelik aangebring.

Groete,
Gerhard

Terebinte
Karen T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man! Netjies en veilig!

Dankie aan Gerhard, jy het ons baie tuis laat voel. Ons sal jou beslis by vriende en kollegas aanbeveel. Die plekkie is pragtig toegerus, skoon en baie netjies. Ontbyt was heerlik!

Lorraine C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en eg Suid-Afrikaans!

Ek kon nie beter verblyf ontvang het nie. Dit was soos ou vriende wat ons so tuis laat voel het, en die ontbyt kan jy nie beter kry nie. Mag hierdie twee mense asook "Terebinte" ryklik geseën wees! Dankie! Gerhard en Yuri, jul is een uit 'n duisend!

Marius K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, wonderlike en opregte mense. Het heerlik gekuier!

Enige tyd aanbeveel. Het nie iets om te kla oor en alle versoeke is regtig ten volle uitgevoer. Gerhard en Yuri is opreg vriendelik en bedagsaam en dra werklik hulle gaste se belange op die hart. Sal definitief weer en weer daar gaan bly.

Joe V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Eienaars is hulpvaardig. Rustige omgewing.

Vriendelike, hulpvaardige eienaars.

Barbara B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars gaan uit hulle pad om dit vir gaste gemaklik te maak.

Ons het onmiddellik tuis gevoel.

Joe V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, baie behulpsaam en aangename atmosfeer.

Die feit dat die gasheer/vrou Afrikaanssprekend en godsdienstige mense was, het vir ons 'n positiewe verskil gemaak.

Lily E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lily E
Saam met vriende

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Mfundo V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mfundo V
Besigheidsreis

Nice B&B, great host

Enjoyed the place, it was very close to the University for me and it is great value for money.

Hentie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker!

Skoon en baie netjies. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Baie vriendelik!

Rene H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename gasvrye en stiptelike diens.

Wonderlike gasvryheid van beide Gerhard en Julana, skoon en netjies, en baie rustig in die hartjie van Durban. Naby die hawe.

Willie H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs een woord nodig - PUIK!

Dit is lekker om in jou taal bedien te word.

Debbie G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful and different

We loved our stay at Terebinte and would definitely return in the future. Gerhard and Yuri were wonderful hosts and made our stay very pleasant indeed. The rooms were comfortable and the breakfast lovely.

Kisbey B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kisbey B
Saam met vriende

Very hospitable people and very helpful.

Highly recommended. Very nice people; they were helpful with anything. My vehicle brakes has packed up and they actually phone a friend who helped us getting it fixed again. Nice rooms and the hospitality was awesome.

Francina N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good stay

Very clean.

Kobus G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was om soos by ou vriende te gaan kuier.

Sien die sterre hieronder.

Maryke L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L
Gesin met tieners

Ons gasheer en sy vrou was baie behulpsaam, vriendelik en gasvry.

Ons het baie lekker gebly in Terebinte in Durban. Baie gasvrye gasheer en sy vrou, interessante dekor, 'n baie positiewe ervaring.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chelmsford-weg, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c9ae78ec80078efa594319129172b2f44589c15368f1b39d65d2a211f75e265f3050a48cd9d4c8ef19a02254ea4bbfc9645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 62 Chelmsford Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.853094 30.991066
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem