Beskrywing
Terebinte 1 het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Ander kamergeriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie kamer het 'n klein binnehof met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar kan gratis oornag.
Kind van 3 tot 4 jaar betaal R100.
Kinders van 5 tot 9 jaar betaal R150 elk per nag
Kinders van 10 tot 13 jaar betaal R200 elk per nag
Kinders 14 jaar en ouer betaal vol prys.
Kinders wat op hulle eie bly of met 1 volwassene deel, betaal vol prys.
Ons is naby aan die hawe vir MSC-vaarte en voorsien 'n pendeldiens teen ekstra koste.
Ons bied ook 'n pendeldies vanaf die lughawe teen laer tariewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Terebinte 2 het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n volwassene of 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, WiFi, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar kan gratis oornag.
Kind van 3 tot 4 jaar betaal R100.
Kinders van 5 tot 9 jaar betaal R150 elk per nag
Kinders van 10 tot 13 jaar betaal R200 elk per nag
Kinders 14 jaar en ouer betaal vol prys.
Kinders wat op hulle eie bly of met 1 volwassene deel, betaal vol prys.
Ons is naby aan die hawe vir MSC-vaarte en voorsien 'n pendeldiens teen ekstra koste.
Ons bied ook 'n pendeldies vanaf die lughawe teen laer tariewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan 'n tuin-uitsig geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi vir vermaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Kinders van 0 tot 2 jaar kan gratis oornag.
Kind van 3 tot 4 jaar betaal R100.
Kinders van 5 tot 9 jaar betaal R150 elk per nag
Kinders van 10 tot 13 jaar betaal R200 elk per nag
Kinders 14 jaar en ouer betaal vol prys.
Kinders wat op hulle eie bly of met 1 volwassene deel, betaal vol prys.
Ons is naby aan die hawe vir MSC-vaarte en voorsien 'n pendeldiens teen ekstra koste.
Ons bied ook 'n pendeldies vanaf die lughawe teen laer tariewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Chelmsford Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang