4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1-3 Van Der Byl Street, 3 Milkwood Terrace, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Terrace-On-Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met 'n terras in Gordonsbaai. Dié tweeslaapkamerhuis is smaakvol versier en is oorkant die pad van Gordonsbaai se hoofstrand en naby winkels en restaurant.
Terrace-On-Sea is 'n dubbelverdieping-dorpshuis met 'n oopplan-leefarea op die grondverdieping. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die ontwerp laat toe dat die leefarea en slaapkamers 'n uitsig op die berg en oor die see het.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het 'n lieflike stoeparea en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 131
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1-3 Van Der Byl Street, 3 Milkwood Terrace, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Terrace-On-Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1-3 Van Der Byl Street, 3 Milkwood Terrace, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang