Rustenburg Akkommodasie by Thaba Legae Guest Lodge | LekkeSlaap
+26

Thaba Legae Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoekweg, Rietvlei, Erf 172, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thaba Legae Guest Lodge bied 'n rustige wegbreek tussen die Magaliesberge en is vir sakereisigers en vakansiegangers. Die lodge is 13 km vanaf Rustenburg en 144 km vanaf Johannesburg en bied maklike toegang tot die N4.

Daar is 12 en suite-gastekamers met lugversorging. Die lodge bied talle geriewe soos gratis WiFi, 'n kroeg, eetkamer, konferensiegeriewe met oudio- en visuele konferensietoerusting, en 'n kantoor met internet-, faks- en kopieergeriewe. Troues en ander sosiale funksies kan hier gehou word en ons kan alle etes voorsien.

Kom ontspan by die swembad en geniet daguitstappies na Sun City (42,8 km) en Pilanesberg Nasionale Park (62,4 km).

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Donkerhoekweg, Rietvlei, Erf 172, Rustenburg, 0300, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoekweg, Rietvlei, Erf 172, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsalgsneZpbZV2GWy3cnHQrOJzaoRmCYtIwrCMKYSTCcFRiVjUp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) Donkerhoek Road Plot 172 Rietvlei 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.659102810468 27.17993746627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za